Tuis
Preke
Algemene Inligting
Jaarprogram
Nuusbrief
Ons Leraar
Klein Advertensies
Bybelstudie
Jeug
Skakels
| |
Uitgangspunte
- Die jeug is ‘n deel van die gemeente en moet geestelik gevorm word – toerusting.
- Die jongmense het mekaar nodig en moet mekaar leer ken en bedien – gemeenskap.
- Die jeug moet getuies van God wees in die
samelewing – getuienis.
Doelwitte
- Om die jongmense (naas oueropvoeding, kategese en eredienste) toe te rus deur die aanbieding van onderwerpe.
- Om geleentheid te bied vir aanbidding deur sang.
- Om die hele gesin te betrek.
- Om jongmense verantwoordelikhede in die gemeente te gee (eredienste, uitstallings, teeskink, wildsfees).
- Om hulle te leer om na jongmense buite die
gemeente uit te reik.
Lees asb. ons jeug jaarprogram soos uiteengesit in die dokument.
Lees ook graag ons katkisasie jaarprogram soos uiteengesit in die dokument. Om een van die dokumente oop te maak, klik asb. op die skakel.
Bestuur
Hester Viljoen (11) - Sameroeper
Henrik & Hantie Pretorius (4)
Oudl Danie Tolmay (6)
Vir verdere inligting, kontak HennieHorn@Hotmail.com
Enige probleme of navrae i.v.m hierdie web-werf, kontak HennieHorn@Hotmail.com.
|